Sidney Gilroy is 'n skrywer in 'n uitdagende genre wie se debuutroman bewys het dat jy hom nie vlak moet vat nie. Skryf kan hy skryf.
- Phyllis Green, Sarie Tydskrif
“Dit torring aan die gehoor se bewussyn op sielkundige wyses, eerder as blote aksie en gruwel. Die deurslaggewende faktor is egtheid. Die wêreld, karakters en dialoog flikker soos iets uit ’n Carte Blanche-segment – cinéma vérití in boekvorm. En wanneer Middernag die sogenaamde realisme vir die verbeeldingryke verruil, ontpop ’n swetterjoel filmiese tonele en oomblikke wat tuis sal wees op enige silwerdoek.”
– Beer Adriaanse oor Middernag, kykNET-Rapport-boekprys vir film
Copy of Email Headers (2)
Lees Resensies & Onderhoude op Litnet
Lees Resensies & Onderhoude op Media24
Lees Resensies & Onderhoude op Maroela
Lees Resensies op Goodreads se Webtuiste